News — vleklose staal lem; stainless steel blade
LEMME VIR ELEKTRIESE BILTONGKERWERS
vleklose staal lem; stainless steel blade
Die Claasens Elektriese Biltongkerwer is die oorspronklike ontwerpte biltongkerwer en die mates van lemme het deur al die jare dieselfde gebly. Alle elektriese kerwers behoort dieselfde lem te gebruik. Moenie sukkel met ‘n stomp lem op jou elektriese biltongkerwer nie, daar is ‘n maklike oplossing! Lemme kan ‘n hele paar keer geslyp word, maar moet verkieslik na ‘n tyd vervang word om die beste biltongsnyaksie te verseker. Nuwe lemme is beskikbaar in verharde hoë koolstofstaal of vlekvryestaal. Biltongkerwer lemme het ‘n relatief lang lewe. Ons lemme kan tot soveel as 5mm weggeslyp word, voordat die lem vervang moet word –...