News – Page 2 – Claasens Designs CC

News

Snitte uit 'n beeskarkas

Beeskarkas Snitte uit beeskarkas Vleissaag

Snitte uit 'n beeskarkas

Die Claasens 410 Vleissaag is die ideale hulpmiddel om jou beeskarkas mee te saag. Sien hieronder die verskillende snitte wat uit 'n bees gesny kan word:                       How to Cook the Different Parts of a Beef Hind Quarter CUTS OF MEAT for BEEF HIND-QUARTER No. 1. Loin, used for choice roasts, the porterhouse and sirloin steaks. No. 2. Rump, used for steaks, stews and corned beef. No. 3. Aitch-bone, used for boiling-pieces, stews and pot roasts. No. 4. Buttock or round, used for steaks, pot roasts, beef a la mode; also...

Read more →


Biltong is gedroogde vleis en nie geprosesseerde vleis nie!

biltong biltong gesond dried meat gedroogde vleis geprosesseerde vleis Is biltong gesond? processed meat

Biltong is gedroogde vleis en nie geprosesseerde vleis nie!

In ‘n Health 24 artikel van 27 Oktober 2015 het die volgende verskyn:   UPDATED 27 OCTOBER 2015 Too much biltong, sausages and bacon causes cancer The WHO has released a report stating that regularly eating processed foods such as sausages, bacon and even biltong ups the risk of bowel cancer. It also warned against too much red meat. - http://www.health24.com/Medical/Cancer/Cancer-and-your-diet/Its-a-fact-too-much-biltong-sausages-and-bacon-cause-cancer-20151026 Met ander woorde hulle klassifiseer biltong as geprosesseerde vleis, maar biltong is eintlik gedroogde vleis en word NIE geprosesseer NIE! Die definisie van biltong volgens Wikipedia is: Biltong is a variety of dried meat that originated in South Africa. Various types of meat...

Read more →


Kersgeskenke vir gereelde kliënte

biltong ideale geskenk Kersfees kersgeskenke Kerstyd geskenk Korporatiewe geskenke unieke geskenk

Is jy 'n entrepreneur met jou eie besigheid en wil jy graag hierdie Kersfees aan jou gereelde kliënte 'n unieke geskenk gee om hulle te bedank vir hulle ondersteuning deur die jaar?  Of werk jy vir 'n maatskappy wie op soek is na bekostigbare korporatiewe geskenke om teen Kerstyd aan gereelde kliënte uit te deel? Claasens het vir jou die antwoord - ons uiters gewilde hand biltongkerwers is die ideale geskenk.  Bestel groter hoeveelhede by ons en kry 'n goeie afslag op ons gewone handelsprys.  Hoe meer jy koop - hoe groter die afslag!  Al ons produkte is beskikbaar op...

Read more →


Biltong en die Voortrekkers

biltong

Speseryhandel aan die Kaap na 1652 het 'n groot invloed gehad op die ontstaan en maak van biltong in Suid-Afrika. Daar kon nou eksperimenteer word met verskillende speserye en geure tydens die maak van biltong - want die nodige geurmiddels was beskikbaar vanaf die skepe wat by Kaap die Goeie Hoop se verversingspos aangedoen het. Toe die grensboere dus in die 1830's besluit het om die binneland in te beweeg was biltong hulle primêre bron van proteine.  Die Voortrekkers was nie regtig jagters nie, hulle was boere op soek na 'n beter lewe vir hulle en hulle nageslag.  Hulle sou daarom...

Read more →


Hoeveel is 2 015 minus 1 955?

Claasens 60 jaar

60 jaar – dit is hoe lank Claasens al deel is van Suid-Afrika se jag- en slagbedryf! Die prototipe Claasens handbiltongkerwer is reeds in 1955 vervaardig uit hout en stukkies afval metaal. Die ontwerp is deur mnr Willem Claasens Snr. gedoen.  Die kommersiële biltongkerwers word van gegote aluminium gemaak.  Dieselfde unieke spiraallem word steeds gebruik om die kerf van biltong pure plesier te maak.                                               Prototipe                                                                    Vandag ‘n Paar jaar later is ‘n elektriese biltongkerwer ontwikkel en nog later ‘n...

Read more →