News – Tagged "bêre biltong; berg biltong; opberging van biltong; vries van biltong" – Claasens Designs CC

News — bêre biltong; berg biltong; opberging van biltong; vries van biltong

Hoe bêre mens biltong?

bêre biltong; berg biltong; opberging van biltong; vries van biltong

Hoe bêre mens biltong?

Dit is nou net vir die van ons wat wilskrag het en nie alles gelyk opeet nie! Maar ernstig nou, wat is die beste manier om biltong te berg? Biltong is ‘n natuurlike produk en moet dus op ‘n natuurlike manier gestoor word.  Hoe “natter” jy van jou biltong hou, hoe vinniger kan dit muf.  Ekstra sorg moet dus aan die dag gelê word as jy nat biltong wil bêre.   Suid-Afrika se klimaat, met ‘n humiditeit van laer as 30%, is ideaal vir die maak en berging van biltong. Biltong se “raklewe” kan verleng word deur dit met sorg te...

Read more →