News – Tagged "werkopening" – Claasens Designs CC

News — werkopening

Jag, slag en saag!

aandryfstelsel Beeskarkas carcass calculator lem lem verstelling meule Vleissaag werkopening werkvlak

Jag, slag en saag!

Ons hier by Claasens het net die regte produk om jou slagekspedisie 'n plesier te maak - 'n elektriese vleissaag en meule kombinasie! Die 410 Claasens vleissaag is ‘n medium grootte saag met ‘n sterk aandrywing en bypassende meule.  Soos al die ander Claasens produkte is die vleissaag ook van uitstaande kwaliteit en die ontwerp is tegnies van hoë gehalte. Dit mag klink na ‘n aanvanklike groot kapitaaluitgawe om die vleissaag aan te koop, maar met dit wat jy gaan spaar deur grootmaat vleis te koop en self te saag, of om jou eie wild en ander karkasse te bewerk,...

Read more →


Die werkopening en werkvlak van die Claasens Vleissaag

werkopening werkvlak

Die werkopening en werkvlak van die Claasens Vleissaag

Die werkopening (350x260)mm en werkvlak is voldoende vir die verwerking van medium grootte karkasse. Die werkvlak is groot genoeg en die skuifplaat werk met ‘n groef wat dit maklik laat beweeg wanneer die vleis gesny word.  Net so werk die stopper ook baie maklik om verskillende diktes snitte te saag.  Die stopper word op een posisie vasgemaak om snitte ewe dik te kan sny.                   Beide die skuifplaat en die stopper kan verwyder word wanneer dit nie benodig word nie. In deel 1 van “’n Kykie binne die Claasens Vleissaag” het ons...

Read more →