News – Tagged "Nr 22 Meule" – Claasens Designs CC

News — Nr 22 Meule

Die meule van die Claasens Vleissaag

Meule Mincer Nr 22 Meule Vleismeule

Die meule van die Claasens Vleissaag

Die saag is standaard toegerus met ‘n nommer 22 vleismeul waarmee vleis gemaklik gemaal kan word.  Die meule en stopper word vervaardig van gegote aluminium.   Deur die stopper te gebruik, kan die vleis veilig in die meule gevoer word.   Die meule word aan die saag geheg deur twee boute en moet verkieslik verwyder word as dit nie in gebruik is nie (dit is nie goed as die lem en lemplaat droog werk nie).  Vir veiligheid maak altyd die meule se aandryfas altyd toe met die prop of plaat wat voorsien word.  Die aandrywing van die meule is funksioneel en...

Read more →