News – Tagged "meat band saw" – Claasens Designs CC

News — meat band saw

'n Kykie binne die Claasens Vleissaag - deel 1

meat band saw meule mincer vleissaag

'n Kykie binne die Claasens Vleissaag - deel 1

Ons besef nou dat ons kan spaar deur ons eie vleis te saag (sien my vorige blog), maar hoekom sal ons dit nou met ‘n 410 Claasens Vleissaag wil doen? Hierdie spesifieke saag het ‘n hele paar uitstaande kenmerke en oor die volgende paar dae gaan ons in diepte daarna kyk: Masjienkas en bakwerk vir lem Aandryfstelsel Werkopening en werkvlak Saag lem Meule Onderdele en waarborg Vandag kyk ons spesifiek na die masjienkas en die bakwerk vir die lem.   Die masjienkas word van 2mm staalplaat vervaardig wat dit baie stewig maak en die lewensduur verleng.  Die kas word met...

Read more →


Saag self jou vleis met 'n 410 Claasens Vleissaag en spaar!

meat band saw meule mincer vleissaag

Saag self jou vleis met 'n 410 Claasens Vleissaag en spaar!

In vandag se moeilike ekonomiese toestande is dit lonend om op soveel maniere moontlik te bespaar.  Ons maak dit maklik – koop jou vleis in grootmaat (sommer ‘n heel karkas) en saag dit self in die snitte soos jy verkies.  As jy ‘n jagter is, is hierdie vleissaag ook net vir jou – dink net hoeveel kan jy spaar deur self die wild wat jy geskiet het te bewerk eerder as om dit na ‘n slagter te neem? Die 410 Claasens vleissaag is ‘n medium grootte saag met ‘n sterk aandrywing en bypassende meule.  Soos al die ander Claasens produkte...

Read more →