News – Tagged "lem" – Claasens Designs CC

News — lem

Jag, slag en saag!

aandryfstelsel Beeskarkas carcass calculator lem lem verstelling meule Vleissaag werkopening werkvlak

Jag, slag en saag!

Ons hier by Claasens het net die regte produk om jou slagekspedisie 'n plesier te maak - 'n elektriese vleissaag en meule kombinasie! Die 410 Claasens vleissaag is ‘n medium grootte saag met ‘n sterk aandrywing en bypassende meule.  Soos al die ander Claasens produkte is die vleissaag ook van uitstaande kwaliteit en die ontwerp is tegnies van hoë gehalte. Dit mag klink na ‘n aanvanklike groot kapitaaluitgawe om die vleissaag aan te koop, maar met dit wat jy gaan spaar deur grootmaat vleis te koop en self te saag, of om jou eie wild en ander karkasse te bewerk,...

Read more →


Die lem van die Claasens Vleissaag

blade blade adjustment lem lem verstelling

Die lem van die Claasens Vleissaag

  Die 4TPI saaglem se breedte is standaard 16mm en word goed ondersteun deur die koeëllaers en die           lem stabiliseerders bo en onder die werkvlak.  Die saaglem funksioneer stabiel terwyl gesaag word.  Met ‘n lemspoed van 9m/s kan mens ‘n gemaklike werkspoed handhaaf.  Lemkatrolle het ‘n diameter van 280mm met ‘n rand aan die agterkant wat keer dat die lem nie afgly nie.  Die spanning van die lem word per hand verstel terwyl ‘n veer die spanning konstant hou vir goeie saagwerk. In deel 1 van “’n Kykie binne die Claasens Vleissaag” het ons gefokus...

Read more →