News – Tagged "Claasens 60 jaar" – Claasens Designs CC

News — Claasens 60 jaar

Hoeveel is 2 015 minus 1 955?

Claasens 60 jaar

60 jaar – dit is hoe lank Claasens al deel is van Suid-Afrika se jag- en slagbedryf! Die prototipe Claasens handbiltongkerwer is reeds in 1955 vervaardig uit hout en stukkies afval metaal. Die ontwerp is deur mnr Willem Claasens Snr. gedoen.  Die kommersiële biltongkerwers word van gegote aluminium gemaak.  Dieselfde unieke spiraallem word steeds gebruik om die kerf van biltong pure plesier te maak.                                               Prototipe                                                                    Vandag ‘n Paar jaar later is ‘n elektriese biltongkerwer ontwikkel en nog later ‘n...

Read more →