News – Tagged "blade adjustment" – Claasens Designs CC

News — blade adjustment

Die lem van die Claasens Vleissaag

blade blade adjustment lem lem verstelling

Die lem van die Claasens Vleissaag

  Die 4TPI saaglem se breedte is standaard 16mm en word goed ondersteun deur die koeëllaers en die           lem stabiliseerders bo en onder die werkvlak.  Die saaglem funksioneer stabiel terwyl gesaag word.  Met ‘n lemspoed van 9m/s kan mens ‘n gemaklike werkspoed handhaaf.  Lemkatrolle het ‘n diameter van 280mm met ‘n rand aan die agterkant wat keer dat die lem nie afgly nie.  Die spanning van die lem word per hand verstel terwyl ‘n veer die spanning konstant hou vir goeie saagwerk. In deel 1 van “’n Kykie binne die Claasens Vleissaag” het ons gefokus...

Read more →