News – Tagged "aandryfstelsel" – Claasens Designs CC

News — aandryfstelsel

Jag, slag en saag!

aandryfstelsel Beeskarkas carcass calculator lem lem verstelling meule Vleissaag werkopening werkvlak

Jag, slag en saag!

Ons hier by Claasens het net die regte produk om jou slagekspedisie 'n plesier te maak - 'n elektriese vleissaag en meule kombinasie! Die 410 Claasens vleissaag is ‘n medium grootte saag met ‘n sterk aandrywing en bypassende meule.  Soos al die ander Claasens produkte is die vleissaag ook van uitstaande kwaliteit en die ontwerp is tegnies van hoë gehalte. Dit mag klink na ‘n aanvanklike groot kapitaaluitgawe om die vleissaag aan te koop, maar met dit wat jy gaan spaar deur grootmaat vleis te koop en self te saag, of om jou eie wild en ander karkasse te bewerk,...

Read more →


'n Kykie binne die Claasens Vleissaag - deel 2

aandryfstelsel

'n Kykie binne die Claasens Vleissaag - deel 2

Die saag se aandryfstelsel van nader beskou: Die hoë wringkrag 0.75kW motor is voldoende om gemaklik deur die vleis en bene van enige medium grootte karkas te saag.  Betroubare aandrywing word verskaf deur die V-belt en ketting onderskeidelik.  Dit is bereken om die verlangde lemspoed te gee om effektief te saag en ook die optimum spoed vir die vleismeule te gee. Aandrywing word moontlik gemaak deur die spie- en gleufmetode op die aste.  Die aste word elkeen deur dubbel koeëllaers ondersteun.  Deur tegnies ‘n praktiese en doeltreffende aanslag te volg, word ‘n hoë kwaliteit standaard daargestel wat die saag betroubaar...

Read more →