Die onderdele van die Claasens Vleissaag
Onderdele is beskikbaar deur die plaaslike vervaardiger en die saag het die vervaardiger se standaard eenjaarwaarborg.
Die volgende onderdele is onder andere beskikbaar:
Saaglem:
Brass Lem Gids (Bo en Onder):
Meule lem: Meule lemplaat:
Meule stopper:
Meule Wurm stut:
Meule Slytbus:
In deel 1 van “’n Kykie binne die Claasens Vleissaag” het ons gefokus op die masjienkas en die bakwerk vir die lem van hierdie besondere vleissaag.
Deel 2 het die aandryfstelsel van nader beskou. Die werkopening en werkvlak van die saag is bespreek in deel 3, terwyl deel 4 gehandel het oor die lem van die vleissaag. Die meule op die saag is in besonderhede bespreek in deel 5.
As jy nog nie jou saag bestel het nie, kliek hier!